hi my kar hou aan ruk as ek ry soms ry hy reg en dan skielik begin hy net ruk en sluk en backfire soms

1988 VOLKSWAGEN GOLF
Avatar
LAETITIA JOUBERT
  • MEMBER
  • 1 POST
ek het reeds plugs replace, carburator skoongemaak en die petrolfilter vervang daar is nuwe petrolpomp op die coil maak 'n aanhoudende tik/skietgeluid as die kar idle so iemand het vir my gese die coil gooi vuur weg ek moet die plugdrade vervang? kan dit die probleem wees? asb help......????
Jan 31, 2012 at 7:45 AM
Advertisement
Avatar
RIVERMIKERAT
  • CERTIFIED EXPERT
  • 6,110 POSTS
English please?
Jan 31, 2012 at 8:57 AM
Avatar
MHPAUTOS
  • CERTIFIED EXPERT
  • 31,937 POSTS
have you done a compression test.
Jan 31, 2012 at 9:09 AM
Advertisement